Hierdie is ‘n lang blog post oor wat ek die afgelope jaar en half gedoen het. net om almal ophoogte te bring wat dalk nie Facebook gevolg het nie. Hierdie is net n paar van my gunsteling fotos uit n paar gunsteling foto sessies wat ek doen het.
Couples:
Joshua & Liana -15 April 2012
Pierre & Leani – 1 Jaar Getroud : 29 Oktober 2012
Johan & Idalet – 9 Januarie 2013
Carlien & Juan – 2 Maart 2013
Shane & Es Mc Seveney – 8ste September 2013
Henry & Mariette – 13 Maart 2013
Kobus & Lynette – 15 April 2013
My Favourite Couple Session So far! Ray & Kuschka -3 year anniversary…