Johan & Jana Troue Deel 1:
Johan & Jana het die knoop deur gehak by Grasslands in Ermelo. Pragtige venue.
Elsmarie van Emme Photography het my assisteer as 2de totograaf en het pragtige fotos geneem! Was wonderlik om ‘n “Fashion Photographer” langs my te he. Dankie Elsmarie.
Dit was ‘n lekker ‘Afrikaanse Boere Troue”! Van koeie op die koek tot botteltjies konfyt vir al die gaste!
Jana jy was so ‘n pragtige bruid! Jou ware sjoonheid het jy uitgestraal met jou trane wat begin rol het toe jy saam met jou pa by die paadtjie afstap en jy vir Johan sien.
Julle twee is waarlik gemaak vir mekaar! Johan jy het ‘n hart van goud en ek weet Jana is presies wat jy verdien.
Ek wens julle alle voorspoed toe vir die toekoms en mag julle huwelik ryk en vol seeninge wees van ons Hemelse Vader.
Ek is al meer as 30 jaar getrouwd…